Driftwood 4
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 712 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftwood 4 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met 'n asemrowende see-uitsig in 'n veilige kompleks. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat 'n vakansie by die see soek aangesien dit 'n seefrontkompleks met 'n swembad op die perseel is.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kluis, slim-TV, 'n en suite-badkamer met 'n bad en dit bied direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met buitemeubels, sonstoele, 'n gasbraai en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en tennisbaan op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Driftwood 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom