Eden on the Bay Penthouse 217
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden on the Bay Penthouse 217 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en ander besienswaardighede.
Hierdie smaakvol versierde woonstel is op die boonste vloer geleë en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste.
Gaste kan ook lekker ontspan in die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix of op die balkon met uitsigte oor die kompleks en gedeeltelike see-uitsigte ook. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en Eden on the Bay 217 is stapafstand van die strand. Winkels, restaurante is naby die eenheid en gaste kan gratis fietse huur.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on the Bay Penthouse 217 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach Estate Boulevard 5, Eden on the Bay 217, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18