Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikenhof Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Villa Chateau
Selfsorg
Huisreëls

'n Privaat sjef kan gereël word om teen 'n ekstra koste heerlike disse vir gaste op te toor.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Neem asb. kennis dat dit afhang van die eksterne temperatuur vir die Jacuzzi om warm genoeg te word, vanweë die koue temperature gedurende die wintermaande.
’n 5 liter-waterbottel word per dag voorsien aangesien dit nie aanbeveel word dat gaste die kraanwater drink nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe747157878a22d6df8d756b76fedda152a4664108fd774f0e4b491302a78aa345dd4f30690b25859b8045aee25f97efb0177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Fischers Road Bottelary Hills 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.915323056756 18.75348248214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem