Fairview Simplex
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Fairview Simplex is 'n lieflike huis in die veilige kompleks Fairview Golf Estate in Gordonsbaai. Dit is 'n selfsorghuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is dus die ideale blyplek vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders of 3 volwassenes.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en gemaklike sitplek.
Gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Nabygeleë aktiwiteite sluit swem, voetslaan, voëlkyk, fietsry, visvang, branderplankry en bootvaarte in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom