Family Retreat Holiday Home
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queens-straat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 440 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Family Retreat Holiday Home is in Manaba, KwaZulu-Natal en die area is bekend vir sy landskaproetes, strande, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos River Valley Natuurreservaat, Margate Country Club en Margate Kunsmuseum.
Die selfsorg-eenheid is geskik vir 15 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die tweede slapakamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer en 'n stapelbed en 'n enkelbed by die huis se ingang. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 2 kombuisie, sitareas, 'n eetarea en 'n TV - gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die eenheid het 'n braai-area en sy eie ingang.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit swem, voëlkyk, visvang en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 649
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Queens-straat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Family Retreat Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queens-straat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom