Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fermata

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid geleë op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums, hospitale, hoofweë en gholfklubs.

Hierdie 2-slaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag, en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei kamers het 'n lessenaar vir diegene wat wil werk. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasbak, 'n privaat patio en braaigeriewe. 'n Enkelplaatgasstoof en eetgerei word ook voorsien. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers kan verskeie nabygeleë stap-, fietsry- en bergfietsroetes geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wynkelders en plaaslike restaurante vir gaste om in die omgewing te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Fermata
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e40469529e903c4a5ebb62edb7709a7bd6b33b1d4e7f8da7ce4eca82303ed1e9649eca5e0c181e808b4abad642f01d0fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang