Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friesland Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n 150 m-grondpad wat na die kothuis lei. Die grondpad is in 'n goeie toestand en vir alle voertuie geskik.
WiFi-kaartjies is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar die eerste 512MB-kaartjie is gratis.
Enige uitstaande balansbetalings moet ten volle 5 werksdae voor die inklokdatum betaal word.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met die bestuur gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Musiek word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Skiet word nie toegelaat nie, insluitend windbukse.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met die bestuur geeël is.
Motor- en vierwielmotorfietse word nie op die plaas en die roetes toegelaat nie. Dit mag slegs as vervoermiddel na en vanaf die kothuise gebruik word.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Meubels en toebehore mag nie tussen die kothuise verskuif word nie.
Linne en handdoeke word vir gebruik in die eenhede voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Bobbejane en ape besoek kort-kort die kothuise. Hou asb. alle vensters toe wanneer die kothuise verlaat word.
Die bobbejane en die apies mag nie gevoer word nie.
Los asb. die kothuis soos dit gekry is.
Vol vullissakke moet in die buitedromme wat by elke kothuis voorsien word, geplaas word. Skoonmaakpersoneel sal die sakke verwyder wanneer hulle die kothuise skoonmaak, maar dit kan soms gedurende die naweke oorloop. Maak asb. seker dat bobbejane, ape en ander diere nie in die dromme kan oopmaak nie.
Ouertoesig word te alle tye vereis.
Friesland Cottage bied slaapplek aan maksimum 6 volwassenes en 2 kinders, insluitend babas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21aa9bd8ec193bb6ec7b82aa38121001c1d1a5f2772cdf42b26f54ccfce81caada2491446a0269a4e50d9b70f79451561d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Farm Skuinskraal Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.937597 22.688333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem