Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galatea 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Point 6, Galatea 6, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Galatea 6 is in Point Village, Mosselbaai geleë. Perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid restaurante en winkels.

Dié woonstel op die tweede verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei badkamers is toegerus met storte en baddens.

Die woonstel beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Van die sitarea af lei 'n balkon met braaigeriewe en ononderbroke uitsigte oor die see. Die woonstel het ook 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Ongelukkig word geen rook en geen troeteldiere in die eenheid toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Galatea 6
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beacon Point 6, Galatea 6, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galatea 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Point 6, Galatea 6, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdae0fc394c5a1c5b61626a8863e8566cc4e2fe9870f90e28f9040c3539d4c4819f23495ffff8ee45d2d6d1ade0114dae44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Beacon Point 6 Galatea 6 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182558192275 22.157307565212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang