Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. die huis in dieselfde toestand los as wat hulle dit met aankoms gevind het. Maak asb. seker dat die skottelgoed voor vertrek gewas word, of in die skottelgoedwasser geplaas word. Gaste moet die skottelgoedwasser aanskakel en verseker dat dit sy siklus voltooi.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3ee761a9a4737b0fad4161ae8afd671d6eddd111932232f91b4529ca65496a137f76b29d93047b831dc35cfdb4fd688187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.194663 22.0398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang