Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geduld

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geduld is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim en gerieflike huis aan die rand van die dorp. Prins Albert skuil aan die voet van die majestueuse Swartberge en kyk uit oor rustige landerye.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer met 'n houtkaggel, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gesinsgrootte etenstafel, asook 'n groot stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof. Die huis is ook toegerus met plafonwaaiers wat ideaal is vir daardie somermaande.

Daar is 'n braai-area onder 'n ou vyeboom, en gaste kan óf hul maaltye binne óf buite op die stoep geniet. Bring jou bergfietse en stapstewels om die area te verken, en maak die meeste uit die buitelewe. Die huis is naby 2 koffiewinkels geleë wat heerlike koffie en heerlike etes bedien, 'n aandrestaurant en Gay's Guernsey Dairy vir vars suiwelprodukte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Geduld
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geduld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZjRiMGY2LWZlYTYtNGFmMy04M2JjLTkzZDgzYjk4ZDcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 13A Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229377851623 22.033459364557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang