Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giraffe Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Giraffe Studio is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir 2 gaste langs die hoofhuis in Marlothpark. Marlothpark is 'n wildbewarea wat aan die wêreldbekende Krugerwildtuin grens.

Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en lei deur 'n glasskuifdeur na 'n balkon met sitplek. Gaste word met honderde wilde voëlspesies omring en sebras, kameelperde, koedoes en wildebeeste besoek gereeld die eenheid.

Gratis WiFi is beskikbaar en water- en kragonderbrekings sal nie 'n probleem wees nie, want daar is 'n groot Jojo-wateropgaartenk, 'n omsetter en batterye. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Giraffe Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Brad & Dee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Giraffe Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14bb92f2a382a6c3fa4d20dd3c7ca5395718b76296c24e34da37c56762048bd6c25aad5e2129bef8a903283c19b6675ab18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3717 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348292119857 31.802684411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem