Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glennies Guesthouse is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en net 3 km vanaf die Somerset Mall. Dié verblyf het 'n swembad en uitsigte oor Valsbaai.

Gerieflike verblyf is beskikbaar in verskeie gastekamers en elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en twee van die kamers het 'n lessenaar wat ideaal is vir sakereisigers.

Die gastehuis het 'n tuin, WiFi, veilige onderdakparkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

Die Waterstone Village Centre is net 800 m ver waar talle winkels, restaurante en 'n dagspa is. Gaste kan ook verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes in die area verken. Die instansie bied maklike toegang tot die R44 en N2 en daar is verskeie wynplase in die area. Die Strand se strand is 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 29 km ver.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Diane S
Saam met vriende
5.0
Vriendelike eienaar het jou welkom laat voel. Ons oornag was kort maar heerlik.
Jul 2024
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Ons het twee nagte oorgeslaap. Alles was skoon en netjies, alles het perfek gewerk. Dis 'n mooi rustige ...
Sien meer
Jul 2024
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Was lekker om te oornag in 'n netjiese en skoon kamer. Netjies, skoon, veilig. Waarde vir geld.
Jun 2024
Cecilia G
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging en pragtige plekkie. Pragtige B&B. Netjies skoon met goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Sal dit definitief aanbeveel.
Jun 2024
Kobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend lekker. Ons het baie lekker gebly, plek is presies soos geadverteer op die webtuiste. Sal beslis weer hier oorslaap en beveel aan.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glennies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a0163003933050ff3625c6f4516716704e4f5c34892ca618bdd584f04b11fb76798846692b8e87ba87e99025cb3be4acdbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0643 18.823417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang