Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grant Jay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Grant Jay is 'n selfsorg-, 5-slaapkamerhuis wat in Struisbaai geleë is en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende met vermaakgeriewe.

Dié eiendom het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens wat geskik is vir 4 kinders. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n kroegarea met 4 stoele, 'n yskassie, 'n swembadbord en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met eksklusiewe DStv. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste.

Gaste het toegang tot 2 braai-areas. Die braai-area op die boonste verdieping is 'n ingeboude braai wat op die patio geleë is wat deur die skuifdeur toeganklik is. Die tweede braai-area het ook 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Grant Jay
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grant Jay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffca0446d06057d96f82719bd85c3dddedccba3dacb35f3852a2fbbec9a23e8421b5cb07a2b6e1ce9c245dd6d3eb9cb39550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 4 Roman Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807557477084 20.049010352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang