Greenway Woods Self-catering Studio Apartments
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenway Woods Self-catering Studio Apartments bied oordverblyf op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Witrivier. Die landgoed is versteek tussen Lake Longmere en die Witrivier Country Estate. Dit is die ideale wegbreekplek vir avonturiers, natuurliefhebbers, sportentoesiaste en sakereisigers.
Verblyf word aangebied in 3 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir of 2 gaste of 'n gesin van 4. Elke woonstel het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n slaaparea en kombuisie. Elke woonstel het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is met 'n eenplaat-induksiekookplaat, mikrogolf, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitestoep, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n gimnasium op die perseel wat gaste kan gebruik teen 'n daaglikse fooi.
Gaste kan lekker gaan fliek by die Casterbridge Country Winkelsentrum, heerlike etes by talle uitstekende, plaaslike restaurante nuttig of enige van die menigte opwindende aktiwiteite in die omgewing geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liselle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Greenway Woods Self-catering Studio Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 4