Grysbokkie Self-catering Studio
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grysbokkie Self-catering Studio is op die eienaar se perseel in Stilbaai geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n paartjie met 2 klein kinders en is naby winkels, restaurante, strande en die rivier.
Dié kamer word deur 'n trap bereik en het 'n privaat ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas en stoof toegerus. Vir klein kinders se veiligheid is daar 'n hek met 'n slot aan die bokant van die trap.
Op die onderste verdieping is daar 'n kombuis wat met 'n yskas, en 'n vierplaatstoof toegerus is. 'n Tweeplaatgasstoof is die geval van beurtkrag beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n eetarea en 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Vlaams
- Frans
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marietjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Grysbokkie Self-catering Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom