Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homely

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Homely bied gerieflike oornagverblyf in Kommetjie. Geleë naby Kommetjie se bekende Slangkop-vuurtoring en oorkant die see, is dit 'n ideale opsie vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Die verblyf beskik oor 'n gerieflik gemeubileerde slaapkamer met 'n privaat ingang wat aan die eienaars se huis gekoppel is. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak.

Die kamer word via trappe bereik en is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n 2-sitplektafel. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en WiFi beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n privaat stoep met sitplek buite, 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl jy na die golwe luister. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Homely
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Homely het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f658017b31a77fa265b8d1c612848b995444be38ac4d900aecf40cbf98f2a795fef893f280d4d67b727c7efa5308acb1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.1433604 18.3238406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang