Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 205

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 205 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, naby die strand en ander geriewe. Daar is 'n volledige omskakelaarstelsel in geval van beurtkrag.

Dié modern ontwerpte woonstel beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en kraakvars handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop het gaste toegang tot 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir hul gerief. Die leefarea het gemaklike rusbanke, met 'n TV.

Die leefarea brei uit na die balkon met sitplek buite en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste het toegang tot die lieflike sprankelende swembad wat oor die panoramiese see uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Horizon Bay 205
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 205 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e5cf0d1ab06fb1b6d59b2e08939551936859fd86eaac19d81dd224f795781a2d24c540a066161372b35b292c5d5d6568e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments, Unit 205 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82215160272 18.477305357424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang