Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Paradise Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 830 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hornbill's Paradise Moi Signature Luxury Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Zebula Golf Estate in Bela-Bela.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met baddens en storte, en die ander aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n pooltafel. Dié area bied toegang tot 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hornbill's Paradise Moi Signature Luxury Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas 534, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 830
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 830
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ada23b36ff1acc0450b9872e9954e534ad48e39543a19bf53ff2946aa08f725d08dbbbd0178dae04ddbe7dde019ce97b850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 830 per nag (plek vir 8) Farm 534 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765225792616 27.949755191803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem