Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imagine Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R733 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Imagine Cottage, geleë in McGregor, bied 'n knus selfsorgverblyf-opsie wat sentraal geleë is, naby alle plaaslike geriewe, restaurante en winkels.

Dié eenheid het gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea langs die kombuis is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea spog met 'n houtbrandende Dover-stoof en 'n oliegevulde elektriese verwarmer. Vir vermaak kan gaste die TV met Netflix geniet en toegang tot gratis WiFi hê.

Gaste het toegang tot braaigeriewe wat oor die tuin uitkyk, en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. 'n Kort entjie se ry weg, sal jy 'n wye verskeidenheid wynkelders, Vrolijkheid Natuurreservaat, en baie staproetes vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Imagine Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imagine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e0c41dc9c61525f8fc0ea85ad5fbd0e6d455db32293171707ade4edb6049f8fd7bd6f3fcaae1d3e3d0a8590feb91180f58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 42 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94710832792 19.829650609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang