Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp

Kampeer/karavaan
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R510 R408 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipspringerkloof Bush Camp is op die grens van die Dinokeng Natuurreservaat. Verblyf bestaan uit 10 privaat kampeerplekke elk met sy eie ablusiegeriewe, en daar is 'n selfsorg-klipchalet wat 'n uitsig oor 'n pragtige kloof bied.

Die oopplan-klipchalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en gasstoofplaat toegerus. Gaste het toegang tot hul eie privaat bosveldboma met 'n braai en oulike swembadjie om in af te koel.

Elke kampeerstaanplek het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders. Die kampeerplekke het elk 'n krag- en waterpunt. Die kampeerplekke is geplavei of het 'n oppervlak wat met fyn klippies gevul is en elke staanplek het sy eie bosveldboma met 'n braai, asook 'n privaat toesluitbadkamer met 'n gasgeiser en 'n opwasarea vir skottelgoed. Die badkamers het almal storte.

Alle staanplekke het plek vir 1 veldrywa, sleepwa, kampeervoertuig of karavaan en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea in die middel van die kamp met sonstoele, welige grasperke en piekniektafels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
R510 R408
per nag (plek vir 4)
Vanaf R510
R510 R408
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hammanskraalweg Dinokeng Natuurreservaat, Plaas Klipdrift Gedeelte 9, Distrik Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb771886b482153c035fde76d46ffdeea07df19fde31af95a57d2a9ed9e59cdb9bf628785f5d9e48cf7d5661622d4d16e8f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R510 nouVanaf R408 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 Hammanskraal Road Dinokeng Nature Reserve Farm Klipdrift Portion 9 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348706792368 28.460316359997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem