Ko-ma-Binne
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenstraat 4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ko-ma-Binne is 'n lieflike gastesuite op die eienaar se perseel in Swellendam.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbel en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en seep word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n swembad net buite die kamer. 'n Braai is ook beskikbaar vir diegene wat wil braai en daar is parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 145
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Jansenstraat 4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Ko-ma-Binne het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenstraat 4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom