Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krom Street 5 Woonstel 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 6 resensies vir Krom Street 5 Woonstel 3
Netheid
2.2/5
Diens
3.3/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
2.5/5
Ockie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het nie daar gebly nie. Het vir my 'n ander verblyf gekry.

Ek het glad nie lekker gebly nie. Daar is geen privaatheid nie. Die beskrywing van die woonstel is uiters misleidend. Baie kleiner as wat hulle wil voorhou. Daar is 'n deurloop tussen jou voordeur en die braai-area. Die linne was nie vervang na die vorige besoekers nie. VUIL!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yentl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yentl J
Gesin met klein kinders

Not well maintained.

This is the perfect venue for 2 people, but unfortunately not well maintained. I was very disappointed at the mouldy smell I got when we entered the flat. The blinds in the bathroom are too short for the window, and one can be seen from the outside when using the toilet. The tap in the bathroom looks extremely dirty, and the shower glass was full of soap stains. The cupboards in the kitchen have spider webs and mould, and the dishes and cutlery need to be washed before use as they were all dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en kon loop waar ons wou wees. Ek kan nie regtig kla oor iets nie, behalwe dat ek 'n sponsie en opwasmiddel gemis het. Ek wou ook die potte bietjie skuur, aangesien dit taai aan die buitekant was, maar daar was net lappies wat nie vir die doel gewerk het nie. 'n Plastiek deksel, indien mens iets wil warm maak in die mikrogolf sonder dat alles rondskiet, kan oorweeg word. Die bed se kopstuk kap ook teen die muur as mens beweeg - miskien kan 'n bietjie filtmateriaal daarteen vasgeplak word of 'n blokkie hout sal ook die ding doen. Die toiletwater stoot ook op in die bak, wat nogal grillerig is. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's gee nie die regte idee van die plek nie.

Die braai/kuier-area is nie baie privaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Freda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite disappointed with our stay. The cupboards and fridge smells mouldy and sheets were dirty.

No Wi-Fi as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre S
Gesin met tieners

Die plek was klein en onnet.

Ons het beter verwag vir die bedrag wat ons betaal het. Die krane was aaklig. Die blinds in die badkamer maak nie heeltemal toe nie. Die kombuiskaste is oud en onnet met 'n reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krom Street 5 Woonstel 3 se terugvoer

Jammer oor die gevoel, ons het alles reg gemaak en daar was Wi-Fi. Die kode is aan die kliente gegee met inboek

Krom Street 5 Woonstel 3
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881532fcb55eebc3e4e0123fc3135421ca88ebd382c67f4fef60d9b4ca4f971a26e664fbca1145ff0e89721223ea5aa471c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 3 5 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7978702 20.0434541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem