Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuberg Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitensingel 2, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leeuberg Lodge bied selfsorgvakansieverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis in die hartjie van die pragtige woonbuurt in Bonnievale. Hierdie huis spog met 'n perfekte uitsig oor die vallei en is om die draai van die gholf- en rolbalbaan, wat dit 'n wonderlike opsie maak vir gaste om die gewoel van die stad te ontsnap.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n bad en stort is beskikbaar in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié leefarea het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Buite is daar 'n klein houtdek met uitsigte oor die tuin en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand. Braaigeriewe is ook beskikbaar en die gasheer sal verseker dat gaste braaihout het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buitensingel 2, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitensingel 2, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612ac07a373b7547bf94bc6448d5c8008c8b6c44419fe2a6f7654c7c43e8a6d793b662a1c1c6e657dc58657501d1d1396077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 8 mense 2 Buiten Crescent Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9295532 20.1001258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang