Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bainskloof Self Sorg is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas net buite Wellington. Hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die omliggende berge en is ideaal vir dié wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die ateljee-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die eenheid het 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Hierdie verblyf is ideaal vir dië wat die platteland wil verken. Leewentuum Self Sorg is net buite die dorp, maar steeds naby genoeg aan winkels, restaurante, wynplase en verskeie doendinge soos stap- en fietsryroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Bainskloof Self Sorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bainskloof Self Sorg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Ligging

  • Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bainskloof Self Sorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Leewengtuin Dainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.64177603826 19.061031150282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem