Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilla's Landing

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lilla's Landing, is 'n lieflike, dubbelverdieping strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand geleë met asemrowende see-uitsigte en kan tot 10 gaste gemaklik akkommodeer.

Die huis het 5 slaapkamers, 4 op die boonste verdieping en 1 onder, waarvan 4 dubbelbeddens het terwyl die vyfde kamer 2 dubbelbeddens het, wat ideaal is vir 'n paartjie met kinders. Daar is 2 kamers wat na die see kyk, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en stort, terwyl die ander net 'n stort het. Die ander 2 slaapkamers, wat nie see-uitsigte het nie, deel 'n aparte badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. Slaapkamer op die onderste verdieping het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis, alles op die onderste verdieping. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n elektriese kookplaat en oond, binnebraai, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea lei na 'n patio wat pragtige see-uitsigte bied. 'n Draagbare braai is beskikbaar vir buite gebruik.

Ander geriewe wat vir gaste beskikbaar is, sluit 'n TV met die volledige DStv-reeks kanale en gratis WiFi-internettoegang in. Parkeerplek van die straat af en 'n enkel toesluitbare motorhuis word voorsien vir jou gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Lilla's Landing
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 805

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lilla's Landing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMTUwMWM0LTY2OTgtNGU0MS05NTE0LTA0NDFlNjYzZDZmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 26 5 1 5 11 Jacobsklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80607 17.89674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang