Little Canaan Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Spekboom
- Selfsorg
- Gwarriebos
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is verbode,
Die kothuise is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en werk met sonkrag en gas.
Die kothuis het nie 'n oond of 'n TV nie.
Slegs klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Sakereisigers is welkom om maaltye ten minste 2 dae voor die tyd teen ekstra koste te bestel.
Melk vir tee en koffie, 6 vars plaaseiers en tuisgebakte beskuit word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom