Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live Beautifully Accommodation

Bachelorwoonstel
Vanaf
Vanaf R540
per eenheid
Beskrywing

Die Bachelor-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Let wel, daar is geen kookgeriewe in die woonstel nie. Die kamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas, plek om te eet of te werk en 'n slim-TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Geen harde geraas na 22:00.
Geen kos of drinkgoed word in die slaapkamer toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie binne die huis rook nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en goedgekeur is.
Skakel asb. alle ligte en elektriese toestelle af wat nie gebruik word nie.
Werk asb. spaarsamig met die water.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R675
per eenheid
Beskrywing

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste, 'n gemaklike L-vormige bank en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n veilige, privaat sitarea buite met 'n tafel en 'n bankie. 'n Gasbraai is beskikbaar. Daar is 'n vuurmaakplek in die tuin en 'n swembad wat beskikbaar is op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, lugbraaier en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Geen harde geraas na 22:00.
Geen kos of drinkgoed word in die slaapkamer toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie binne die huis rook nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en goedgekeur is.
Skakel asb. alle ligte en elektriese toestelle af wat nie gebruik word nie.
Werk asb. spaarsamig met die water.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem