Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie se Rus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerie-straat 13B, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loerie se Rus is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis in Sedgehill, Sedgefield, met 'n welige tuin en slaapplek vir tot 6 gaste.

Hierdie sonkrag-aangedrewe huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf, asook eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en lugversorging.

Die huis is ruim, gevul met natuurlike lig, en bied 'n groot vermaak- en eetarea, wat dit 'n ideale plek maak om braai, speletjiesaande en kwaliteit tyd saam met vriende en familie te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Loerie-straat 13B, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerie-straat 13B, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb248f3a25a7649366999582d4439b4c376d29810c145cebb735f2d19ddaa7dd76cb01b91b46a0e2f619c1d90649d580fc0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag (plek vir 6) 13B Loerie Street Sedgehill 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.028724237673 22.804761564072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang