Maison Dandelion
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 084 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maison Dandelion bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Franschhoek. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit deur eeue-oue wingerde omring word.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi
en 'n sonkragomsetter is beskikbaar.
Buite is 'n privaat tuin met 'n etenstafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Die kothuis is naby verskeie winkels en gewilde fynproewer-restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Maison Dandelion sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Maison Dandelion het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erikastraat 3, Franschhoek, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom