Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios Accommodation & Venue

Selfsorg
Nyati-kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping-eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en nog 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar privaat braaigeriewe en toegang tot die gemeenskaplike swembad by die hooflodge. Dié chalet is ook net 100 m van die rivier af en spog met 'n ononderbroke uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hippo-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rondawel is ideaal vir 'n paartjie en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea. Buite is daar privaat braaigeriewe en volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad by die hooflodge. Dié chalet is ook net 100 m van die rivier af en spog met 'n ononderbroke uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndlovu-huis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 13 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Al die slaapkamers het enkelbeddens en 2 van hulle het en suite-badkamers met storte. Die derde badkamer het ook 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n tafel met sitplek vir 4. Die oopplan-leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en nog 'n etenstafel. Daar is ook 'n toegeboude stoep met sitplek en nog 'n etenstafel. Buite is daar privaat braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad by die hooflodge. Dié chalet is ook net 100 m van die rivier af en spog met 'n ononderbroke uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makarios Plaas, Figtreelaan, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b48bce9373e779b784f2bc58f601dce1957b1aa980264573b724d10fecc32ae05dba81211e574203b62240261f3a261a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Makarios Farm Figtree Avenue Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.387152003759 31.748578548431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem