Margate Sun 13
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finnis-weg 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Margate Sun 13 is in Margate, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Hierdie woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Gaste kan die panoramiese uitsig oor die see vanaf die balkon inneem, in die swembad afkoel of die dag by die see deurbring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Finnis-weg 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finnis-weg 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom