Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martilda Drive 762

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 980 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Martilda Drive 762 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus aangesien die landgoed baie geriewe en aktiwiteite op die perseel het.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met braaigeriewe waar gaste saans kan ontspan terwyl die vuur brand. Gaste het volledige toegang tot die landgoed se geriewe wat 'n tennisbaan, 'n gesondheid- en skoonheidspa, 'n speelgrond vir kinders en 'n vlugbalveld insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Martilda Drive 762 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf081f7fc670a03c889bb68fd19119e2badf052b866d3ce1fd67c3454500f6567a238177c24b88bfba0fdd159fbc47998d72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 5) 762 Martilda Drive Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082132 18.049463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem