Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadow Lane Country Cottages

Joy-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeekothuis bied 'n dubbelbed met 'n oopplan-kombuisie en sitarea. Die bed het 'n elektriese kombers en 'n verwarmer word voorsien. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler en gaste kan kies uit sowat 600 DVD's wat by ontvangs gehuur kan word. Daar is nie DStv- of SABC-kanale beskikbaar nie. Die kombuis is met 'n mikrogolf, gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, breekware en kombuisgerei toegerus. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die stoep het braaigeriewe wat uitkyk oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Faith-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is nuut opgeknap en beskik oor 2 slaapkamers. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n oopplan-leef en -eetarea met 'n gesellige kaggel. Die badkamer het 'n stort. Die stoep het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Huisreëls

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hope-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea, eetarea en kombuis is oopplan en het 'n houkaggel. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler en gaste kan kies uit sowat 600 DVD's wat by ontvangs gehuur kan word. Daar is nie DStv- of SABC-kanale beskikbaar nie. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en kookgerei toegerus. Al die beddens het elektriese komberse. Handdoeke en linne word voorsien. Die stoep het braaigeriewe wat oor die dam uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Suidelike Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YzViYjJjLTI3OWUtNGY5OC1hYWYwLWEyMzNhZWFkNDM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.748156644872 29.444242569492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem