Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkatgat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meerkatgat is in Wellington geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van winkels en Cole The Eatery. Hierdie verblyf is ideaal vir familie of vriende wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in die solder, wat 4 gaste kan akkommodeer, en die ateljeewoonstel, wat 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid sluit 'n omskakelaar in om kragonderbrekings te voorkom.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Meerkatgat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerkatgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63adbd49b1f9a7cbdcc022a75c27cced82bef94279b16c25135895ed26d022864718a42655447a7b34142cf3f95eb0d9a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 13 Addy Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.632767968164 19.007801219319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang