Millys of Machado
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Milly's is perfek geleë by die N4 tussen Johannesburg en die Kruger Wildtuin.
Milly's is die ideale oorstopplek vir die moeë toeris of besigheidsman. Die moderne, ruim, nuut geboude akkommodasie en Milly's se bekende restaurant bied waarlik 'n alles-in-een ervaring.
Alle kamer het private buite-ingange en en-suite badkamers.
Die damuitsig-kamers het 'n skilderagtige uitsig van die dam wat grens aan Milly's. Die kamers het ook lugversorging (warm en koud), satelliet-TV met 'n dekodeerder, 'n yskassie, tee- en koffiegeriewe, en 'n bad en aparte stort en-suite.
Die dakeenhede is modern en ideaal vir die toeris of besigheidsman. Hierdie kamers het lugversorging (warm en koud), satelliet-TV met 'n dekodeerder, 'n yskassie, tee- en koffiegeriewe, en 'n aparte stort en-suite.
Milly's Farm Stall is elke dag van die week oop. Hier kan vars produkte, brode en Milly's se bekende Forelpasteie gekoop word.
Milly's Restaurant is 'n bekende landmerk in die area en is nuut gemeubileer.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Millys of Machado het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga