Mountain Road Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monniek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Santie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Die woonstel is ruim, skoon, gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Leonie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation and value for money, highly recommended.
Madie S - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf naby aan Vergelegen hospitaal.
Yvonne C - Jul 2023
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het vir my moeë siel.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Baie dankie, Yvonne. Julle is meer as welkom.
Lynn S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Dankie Lynn. Julle is meer as welkom.
Ronel J - Apr 2023
Algehele gradering
Sentrale ligging, naby hospitaal en winkelsentrums, gerieflik.
Pieter E - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelike dame.
Markus M - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle is meer as welkom.
Rain H - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable, warm welcome.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Thank you Rain, you most welcome.
Louis B - Jan 2023
Algehele gradering
Die lakens was nie alles beskikbaar nie en die krag het verskeie kere getrip.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Ek het verduidelik van die beddegoed toe u in geboek het. Die bed was met skoon beddegoed oorgetrek. U het dit verstaan en dit so aanvaar. U het 3 ure voor die tyd geareveer so die bypassende beddegoed was nog nie droog nie. Ek het u verwelkom en nie vir u gesê dis ongelee nie. Die krag 'trip' oor beurtkrag. Iets heeltemal buite my beheer. U sou nie daarvan gehou het as ek 'n elektrisien uit gekry het om die' fout' (wat U reken die yskas was ) te soek tydens U verblyf nie. Ek is jammer as U verbly nie na wense was nie.
Lozaan V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en heerlik gebly.
Venessa R - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful apartment, spacious and you won't get more lovely, helpful, caring owners anywhere.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Venessa, thank you for the kind words.
Sandra V - Sep 2022
Algehele gradering
Puik verblyf!
Mountain Road Cottage se terugvoer
Dankie Sandra.
Ross M - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Rika M - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker om in 'n skoon plek te slaap met 'n baie goeie gasvrou.
Ruth G - Nov 2016
Algehele gradering
Great property, well equipped.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Thank you. Regards. Monniek
Hannes D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Mountain Road Cottage se terugvoer
Hannes.
Groot plesier. Ek was bly ons kon help.
Monniek
Petri F - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig, gerieflik, netjies en skoon. Eienaar was vreeslik behulpsaam en vriendelik.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle is meer as welkom.
Georina W - Sep 2016
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.
Val L - Aug 2016
Algehele gradering
It was fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was fantasties.
Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Alles was perfek. Wat 'n wonderlike blyplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mountain Road Cottage se terugvoer
Hi Val.
Baie dankie, ek hoop jou tydjie in die kaap was lekker.
Groete
Monniek
Ivan S - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly. Was perfek om net oor te slaap.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 10, Somerset-Wes, 7013, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18