Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mystique 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-weg, Shelly Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mystique 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Hierdie kompleks is naby die strand, Shelly Centre en ander besienswaardighede in die area geleë.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n stort het.

Die volledig toegeruste oopplan-kombuis sluit 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met 2 sonstoele.

Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand, en veilige kelderparkeerplek of sleepwaparkeerplek buite.

Die kompleks is minder as 9 km vanaf die Hibiscus Mall en Margate se hoofstrand, en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Mystique 20
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 348

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marine-weg, Shelly Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mystique 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-weg, Shelly Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f807891f8f2a23bdcd8e88a6c3906ef56859c279c6e96be72d785d380bce882a47e555749da24d76a5bb521682e99206735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Road Shelly Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.80464 30.41206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang