Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunus 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Neptunus 1 is 'n goed ingerigte en baie ruim huis in Paternoster geleë. Neptunes 2 is op die boonste vlak, op dieselfde eiendom. Die huis is 50 m se stap van die strand af. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat tydens vakansies besig en raserig kan wees.

Die huis het 2 dubbelslaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuis wat oopplan na die leef- en eetarea is. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes, terwyl die leef- en eetarea 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n platskerm-TV met die volledige DStv-ruiker en 'n kaggel het. Die huis bied ook 'n bykomende binnebraaifasiliteit. Gratis WiFi-internettoegang word voorsien.

'n Toesluitmotorhuis en parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Neptunus 1 bied geen uitsigte nie.

Ons is jammer dat kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat word nie. Troeteldiere is welkom - daar word 'n nie-terugbetaalbare deposito van R200 per troeteldier vereis. Rook word ook nie binne die huis toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 61 resensies vir Neptunus 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1702

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptunus 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dd402f6a4118e9a116a66aba2a473e6453116cfb97d1046218a1eef3f9568144cc48d22e5d089d00c23572ad7e81434c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
61 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.894256860018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang