Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine On S 3E

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine On S 3E is geleë in een van die mees gesogte areas in Kaapstad, gaste wat in hierdie pragtige luukse woonstel in Drieankerbaai bly, is op die perfekte plek om die beste van die opwindende middestad te geniet sonder om op gerief in te boet.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

'n Skuifdeur lei na die gemeubileerde balkon - die perfekte plek om asemrowende uitsigte oor die stad en die see in die verte te geniet. Gaste is ook welkom om die gebou se swembad op die dak en braaigeriewe te geniet terwyl hulle ontspan of met vriendelike plaaslike inwoners meng.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Nine On S 3E
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine On S 3E het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4745ceed3136be6384adbe4993056da8b1ea28185abe181ba787d4e0a3769cf6087f3737a3569efe0b2e0773765394756202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Scholtz Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.909845530601 18.401477351521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang