Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica 26

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Nivica 26 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke wat in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan, aan die Weskus geleë is. Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad wat hierdie eiendom ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gaste in hierdie kamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon wat met 'n asemrowende uitsig spog en die ideale plek vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie is terwyl gaste oor die omliggende area uitkyk. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Nivica 26 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 341

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jon Olafssen-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a6e715318e5cff34053932f2051ca6d97e155425faf567ca5a444188c19f852274c39ca2ea54a199cebcbefa81855c62cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Jon Olafssen Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0509015 18.0509644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem