Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 2 Sandz

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

No 2 Sandz is 'n selfsorgwoonstel in Strand. Die woonstel is sentraal geleë naby die strand en openbare swembad. Die verblyf is ideaal vir gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi en Netflix word verskaf.

Gaste het toegang tot veilige toesluitparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir No 2 Sandz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink No 2 Sandz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78262ad130ba2bc1be4048b13765eaa0789c8fc9aa2754a3febfcae9fd12ed23f6912fb4271ab8775e73a295103b39f5b445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 The Sandz 3 Church Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.116584612633 18.82613228532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang