Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceans Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Struisbaai, wat 'n kusdorpie in die Overberg-streek is. Dié verblyf is naby die hawe, hoofstrand en winkels geleë.

Dié smaakvolle kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braai-area, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Daar is 'n bekoorlike tuin met 'n piekniektafel en buitebraaigeriewe.

Daar is 'n verskeidenheid watersporte by die strand wat gaste kan geniet, hulle kan ook 'n visvangboot huur, plaaslike staproetes verken en ikoniese besienswaardighede in die area besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceans Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Oceans Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7e32b80e946d34b85c96c4ea657708913d2fb68d4cece44f050822c0b30d4f3588073eefb09f672cd97d85a2df8ad4536b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796503077644 20.043156257936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem