Palmwag Campsite
- Kapasiteit: 150 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmwag Campsite is die ideale kampeerplek vir natuurliefhebbers. Dié kampeerplek lê tussen Kaokoland en die Skedelkus waar die plat Etendeka-berge en die helderrooi rotse die syrivier van die Uniab-rivier ontmoet. Daar is 18 groot staanplekke en die meeste van hulle is langs die rivier met pragtige uitsigte.
Elke staanplek het 'n kragpunt, lig, wasbak en 'n vuurput. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het warmwaterstorte. Kampeerders kan die Palmwag Concession met baie wild besoek, in die swembad by die lodge swem of iets lekker by die swembadkroeg by die lodge eet. Doendinge kan teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Die lodge is 107 m van die kampeerplek af.
Olifante kom drink gereeld water by die rivier en loop graag snags by die lodge en deur die kampeerplek rond. Gaste kan ook die prag van dié deel van Damaraland geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vanaf die C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, 0000, Kunene
- Gaste dink Palmwag Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 150 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom