Paternoster Cottage on 21
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R2 125 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Paternoster Cottage on 21 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster. Dit is ongeveer 50 m van Voorstrand af en is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 5 gaste is maksimum 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof- en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel en 4 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n gietyster-kaggel vir koue aande. WiFi is beskikbaar. Let asb. dat die TV nie aan DStv gekoppel is nie. Daar is wel 'n HDMI-kabel wat gaste in hul persoonlike stroomtoestelle kan inprop om toegang te kry tot hul eie profiele vir mediavermaak.
Die groot dek bied 'n effense uitsig oor die tuin. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 293
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Cottage on 21 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom