Protea Cottage
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
2 goed gemanierde honde is welkom indien vooraf gereël.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Linne is nie ingesluit nie, so gaste moet hul eie saambring. Duvet sonder oortreksel, kussings en komberse word voorsien.
Kan slegs 6 gaste op versoek akkommodeer.
Dié eiendom het 'n basiese omsetter vir beurtkrag.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caesar-weg 1581, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom