Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richelle's Rooms

Selfsorg
Selfsorgeenheid 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die aangrensende kombuisie is met basiese toestelle toegerus sodat gaste maaltye kan voorberei. Die eenheid het 'n lessenaar, rusbank, lugversorging en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie vlambare middels gebruik vir verhitting of kook nie en moet asb. nie kerse in die gastekamers gebruik nie.
Die eienaar kan nie verantwoordelik gehou word vir verlore items nie.
Sluit asb. die deure indien gaste die verblyf verlaat.
Alhoewel die eienaar verantwoordelike stappe geneem het om die veiligheid en sekuriteit van alle gaste en hul besittings te verseker, is gaste op die ou end verantwoordelik vir hul persoonlike veiligheid en sekuriteit.
Hou kamers gesluit indien gaste afwesig is.
Een voertuig per kamer word toegelaat. Versoek asb. bystand indien 2 voertuie saamgebring word en die bestuurder sal hul bes probeer om gaste te akkommodeer.
Parkeerplek is gratis beskikbaar aan gaste.
Moenie enige waardevolle besittings in voertuie los wanneer dit geparkeer word nie.
Richelle's Rooms aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies van items of diefstal van enige items uit geparkeerde voertuie nie.
Geen sigaretstompies, watte, sanitêre produkte of enige ander materiale buiten toiletpapier mag in die toilet afgespoel word nie. Boetes sal gehef word vir enige blokkasies.
Wanneer 'n strykyster of enige ander toestel klaar gebruik is, prop dit asb. uit of maak doodseker dat dit afgeskakel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aangrensende kombuisie is met basiese toestelle toegerus sodat gaste maaltye kan voorberei. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met Netflix-toegang, gratis WiFi en ander geriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie vlambare middels gebruik vir verhitting of kook nie en moet asb. nie kerse in die gastekamers gebruik nie.
Die eienaar kan nie verantwoordelik gehou word vir verlore items nie.
Sluit asb. die deure indien gaste die verblyf verlaat.
Alhoewel die eienaar verantwoordelike stappe geneem het om die veiligheid en sekuriteit van alle gaste en hul besittings te verseker, is gaste op die ou end verantwoordelik vir hul persoonlike veiligheid en sekuriteit.
Hou kamers gesluit indien gaste afwesig is.
Een voertuig per kamer word toegelaat. Versoek asb. bystand indien 2 voertuie saamgebring word en die bestuurder sal hul bes probeer om gaste te akkommodeer.
Parkeerplek is gratis beskikbaar aan gaste.
Moenie enige waardevolle besittings in voertuie los wanneer dit geparkeer word nie.
Richelle's Rooms aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies van items of diefstal van enige items uit geparkeerde voertuie nie.
Geen sigaretstompies, watte, sanitêre produkte of enige ander materiale buiten toiletpapier mag in die toilet afgespoel word nie. Boetes sal gehef word vir enige blokkasies.
Wanneer 'n strykyster of enige ander toestel klaar gebruik is, prop dit asb. uit of maak doodseker dat dit afgeskakel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem