Beachfront Rocky Pools
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die vertrekke is ruim en die uitsig op die see was heerlik!
Lizel D - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous views on the rocks!
Isak Johannes G - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig en baie goed toegerus.
Bouwe T - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige strandhuis by die see met alles wat jy nodig het.
Beachfront Rocky Pools se terugvoer
Dear Bouwe
Thank you so much for the lovely review and really happy you enjoyed your stay in our lovely house.
So sorry about the towels, I do have extra in the cupboards. Apologies for not letting you know.
I do hope to hear from you soon again.
Take care.
Kind regards,
Michelle
Isobel S - Aug 2020
Algehele gradering
Comfortable, convenient, charming.
Lees meerAnne M - Feb 2020
Algehele gradering
Uitspan-naweek 'with a view'.
Beachfront Rocky Pools se terugvoer
Thank you sooo much Anne.
New beds have arrived so even more comfort for next visit.
Anna M - Aug 2019
Algehele gradering
Ideale wegbreek-verblyf as jy in gemak die rustigheid en mooiheid van die skepping wil geniet!
Victor L - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lize W - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was voorwaar rus vir die siel, 'n behoorlike bederf!
Graham D - Feb 2019
Algehele gradering
Rocky Pools is all that it is advertised as.
Coenraad S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Jaco K - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Beachfront Rocky Pools se terugvoer
Baie dankie en so bly julle het geniet.
Hans Z - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging (op see) en baie luukse en gemaklike plek. Great stoep ook.
Roger M - Apr 2017
Algehele gradering
The house was very well appointed and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis is goed ingerig en gemaklik.
Die enigste probleem was die WiFi wat baie swak was en nie in die slaapkamer opgevang het nie. Ek sal 'n beter modem voorstel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise H - Mrt 2017
Algehele gradering
Very neat and tidy with a lovely view.
Nic S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en ruim huis waar jy lekker kan rus.
Beachfront Rocky Pools se terugvoer
Baie Dankie. Hugely appreciate and so happy you enjoyed our lovely house.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallersweg 4321, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom