Roes In Vrede
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roes In Vrede is in Duinepark in Witsand, 'n bekoorlike dorpie by die monding van die Breederivier.
Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes met 4 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, 'n solderkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 2 slaapareas wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eenheid bied ook 'n braai-area, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Aktiwiteite in Witsand sluit visvang, walviskyk tussen Junie en November, veilige swemplek, seilplankry, visvang van die rotse en van die strand af, diepseehengel, snorkelduik en 4x4-ry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom