Saltlive
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frances-straat 21, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Saltlive bied gehalteverblyf in oornag-eenhede wat aan die eienaar se woning grens en aparte ingange het om privaatheid te verseker. Dié knus verblyf is in Struisbaai geleë en albei eenhede het 'n see-uitsig.
Albei eenhede het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het die eenhede 'n platskerm-TV, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 121
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Frances-straat 21, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Saltlive het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frances-straat 21, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom