- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sand River Cottages is in Hazyview geleë en bied selfsorgverblyf met 'n patio en rivieruitsigte. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is net 9 km ver en dit is sowat 60 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep.
Verblyf word in 3 tweeslaapkamerkothuise, 'n eenslaapkamerhouthuisie, 3 dubbelkamers en 2 somer-eenhede aangebied. Al die eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers, lugversorging, TV's en kombuisies. Die somer-eenhede se kombuisies is buite op die privaat stoepe geleë. Daar is ook braaigeriewe op die stoepe.
Daar is ook 'n swembad en vermaakgeriewe vir kinders op die perseel. Sand River Cottages het 'n daaglikse skoonmaakdiens. 'n Aantal restaurante met plaaslike en internasionale disse is minder as 3 km vanaf die instansie af.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Doctor Lungi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langs die R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Sand River Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom